Izak gesels met prof. Colleen Aldous, ‘n gesondheidsorgwetenskaplike aan die Universiteit van Kwazulu Natal. Benewens die onderhoud, het sy ook ‘n baie interessante artikel geskryf waarin sy Dr Marthinus Viljoen se argumente teen die gebruik van Ivermektien bespreek. Die artikel kan op ons webtuiste gelees word
Full video: